×
Vroue in Islam vs Vroue in die Joodse en Christelike gelowe Die mites en die werklikheid
Afrikaans

Vroue in Islam vs Vroue in die Joodse en Christelike gelowe Die mites en die werklikheid

Beskrywing

As Moslems glo ons in die Goddelike oorsprong van beide gelowe. Geen een kan homself ‘n Moslem noem as hy nie glo dat Moses en Jesus profete van God is nie. My doel is slegs om Islam te regverdig en ‘n huldeblyk te bring aan die finale waarheidsboodskap van God aan die mensdom – iets wat lank reeds agterweë gebly het. Ek wil ook graag uitwys dat ek slegs die leerstellings van hierdie drie gelowe bestudeer het. Met ander woorde, ek het my bepaal by die posisie van vroue in hierdie drie gelowe soos wat dit in die oorspronklike bronne [die Skriftuurlike bronne] bespreek was. Ek het gladnie gekyk na die manier waarop hierdie gelowe hedendaags beoefen word deur miljoene volgelinge wêreldwyd nie. Om hierdie bogenoemde rede gebruik ek bewyse uit die Koran, die Ahadith [gesegdes van die Profeet Muhammad], die Bybel, die Talmoed en die gesegdes van die mees invloedryke Kerkvaders wie se standpunte onmeetlik bygedra het tot die definiëring en vorming van die Christen geloof. Die rede waarom ek my bepaal het by hierdie bronne hou verband met die feit dat dit geweldig misleidend kan wees wanneer ‘n mens kyk na die gesindhede en gedrag van sommige nominale volgelinge van ‘n geloof. Daarom is dit belangrik om die oorspronklike bronne te bestudeer en nie te kyk na die beoefening van die geloof nie. Mense verwar kultuur [en kulturele praktyke] met geloof, en baie mense ken nie die inhoud van hulle eie geloofsbronne nie. Daar is ook natuurlik ‘n groep onder hulle wat gladnie omgee [of hulle beoefening van hul geloof ooreenstem met die Skrifte] nie.

Beskikbare Tale

‎Bulgarian — Жената в Исляма в сравнение с жената в юдео-християнската традиция‎ ‎Macedonian — Жената во Исламот и во Еврејско-христијанската вероисповед (меѓу митологија и вистина)‎ ‎Russian — ПРАВА ЖЕНЩИНЫ‎ ‎Ukrainian — ЖІНКА В ІСЛАМІ ТА ІУДЕО-ХРИСТИЯНСЬКОМУ СВІТІ (МІФИ І РЕАЛЬНІСТЬ)‎ ‎Eastern Armenian — Կինը իսլամում եւ հրեա- քրիստոնեական աշխարհում‎ ‎Hebrew — מעמד האישה באסלאם בהשוואה למעמדה ביהדות ובנצרות‎ ‎Arabic — المرأة فى الإسلام والمرأة فى العقيدة اليهودية والمسيحية الأسطورة والحقيقة‎ ‎Bangla — ইসলামে নারী বনাম পুস্তক ও বাস্তবতায় ইহুদী ও খৃষ্টান ধর্মে নারী রচনায়: ড.শারীফ আব্দুল আজীম পি.এইচ.ডি (কুইন বিশ্ববিদ্যালয়) কিংস্টোন,ওন্টারিও,কানাডা‎ ‎Japanese — イスラームと女性‎ ‎Czech — Ženy v islámu Ženy v islámu versus ženy v židovsko- křesťanské tradici. Mýtus a realita‎ ‎Chinese — 妇女在伊斯兰中的地位‎ ‎Chinese — 伊斯蘭的婦女 (與猶太教及基督教的婦女相比較 )‎ ‎Thai — สถานะสตรีใต้ร่มเงาอิสลาม‎ ‎Amharic — ሴት ሌጅ በኢስሊም ሴት ሌጅ በአይሁዴና በክርስትና እምነት በአፈ ታሪክና በእውነታው መካከሌ ‎ ‎Greek — Οι Γυναίκες στο Ισλάμ Έναντι των Γυναικών στην Ιουδαιο-Χριστιανική Παράδοση Ο Μύθος και η Πραγματικότητα‎ ‎Afrikaans — Vroue in Islam vs Vroue in die Joodse en Christelike gelowe Die mites en die werklikheid‎ ‎Indonesian — Wanita Dalam Pandangan Islam dan Wanita Dalam Tinjauan Akidah Yahudi dan Masihi Antara Mitos dan Kebenaran‎ ‎Chewa — Kusiyana kwa AMAYI A CHISILAMU ndi Amayi a mu Chikhalidwe cha Chiyuda ndi Chikhristu ‎ ‎Danish — Kvinder i Islam versus Kvinder i den jødisk-kristne Tradition. The Myte og virkelighed‎ ‎German — Die Frau im Islam im Vergleich zu der Frau in der judeo-christlichen Tradition.‎ ‎Estonian — NAINE JUDAISMIS, KRISTLUSES JA ISLAMIS SELGITUS ISLAMI VAATEPUNKTIST‎ ‎English — Women in Islam versus Women in the Judaeo-Christian Tradition.The Myth and the Reality‎ ‎Spanish — La mujer en el Islam y en el Judeocristianismo : Mito y Realidad‎ ‎French — LA FEMME EN ISLAM ET DANS LA TRADITION JUDEO-CHRETIENNE‎ ‎Hausa — Matsayin Mata A Musulunci, Yahudanci da Nasaranci‎ ‎Italian — LE DONNE NELL’ ISLAM E LE DONNE NELLA TRADIZIONE GIUDEO-CRISTIANA MITO & REALTA'‎ ‎Swahili — Wanawake katika Uislamu‎ ‎Latvian — SIEVIETES STATUSS ISLĀMĀ UN JŪDU-KRISTIEŠU TRADĪCIJĀ. MĪTS UN REALITĀTE‎ ‎Lithuanian — Moterys islame Lyginant Su Moterimis Judėjų- Krikščionių Tradicijoje: Mitai Ir Realybė‎ ‎Lingala — Muasi na kati ya islam pe na bondimi na ye pe na kati ya tradiction judeo-chretienne. Pe buku oyo ekomami na Dr. Cherif Abdel Azim.‎ ‎Hungarian — Nők az iszlámban - Tévhitek és a valóság‎ ‎Dutch — Vrouwen in de Islam versus vrouwen in de Joods-Christelijke traditie. De Mythe en de Realiteit ‎ ‎Polish — Kobieta w tradycji Islamskiej i Judeochrześcijańskiej‎ ‎Portuguese — A Mulher no Islam Mito e Realidade‎ ‎Romanian — FEMEIA IN ISLAM MIT SI REALITATE‎ ‎Albanian — Gratë Në IslamKUNDREJT GRAVE NË TRADITËN JUDEO-KRISTIANE:MITI & REALITETI‎ ‎Slovenian — Ženske v islamu Mit in Realnost‎ ‎Swedish — Kvinnan i Islam Kontra kvinnan i den Judisk-Kristna traditionen‎ ‎Vietnamese — Phụ nữ Islam và phụ nữ Do Thái giáo – Thiên Chúa giáo: chuyện hoang đường và sự thật‎ ‎Yoruba — Awọn Obirin Ninu Islam Si Ọkankan Awọn Obirin Ninu Aṣa Atọwọdọwọ Juu - Kristiẹni Arosọ & Ododo‎
All the materials that are available for Sherif Abdel Azim
Laai PDF af

Skandeer om af te laai

Maak hierdie skakel op jou toestel oop of skandeer die QR-kode om die boek direk af te laai.

https://islamic-invitation.com/downloads/women_in_islam_versus_women_in_the_juda...

+