×
Moslem-Christen
Dialoog
Afrikaans

Moslem-Christen Dialoog

Lese: 937

Beskrywing

Moslem-Christen Dialoog. Afrikaanse taal. Hierdie boek is die produk van verskeie gesprekke wat ek gevoer het met Christen geestelikes sowel as leke. Hierdie gesprekke was beleefd, aangenaam, vriendelik en konstruktief en daar was nooit enige bedoeling om die godsdienstige gevoelens van enige Christen seer te maak nie. Die doel van hierdie dialoog is om vanselfsprekend-aanvaarde denke aangaande die Christen geloof uit te daag. Dit is ‘n onontbeerlike hulpmiddel aan diegene wat soek na die waarheid sowel as dié wat die onderwerp van Vergelykende Godsdienste bestudeer. Geskryf deur H.M. Baagil M.D.

Beskikbare Tale

‎Russian — Мусульманско христианский диалог‎ ‎Ukrainian — ДІАЛОГ ПРО РЕЛІГІЮ‎ ‎Serbian — ХРИШЋАНСКО МУСЛИМАНСКИ ДИЈАЛОГ‎ ‎Eastern Armenian — Քրիստոնեա-Մուսուլմանական Երկխոսություն Քրիստոնյաների և Մահմեդականների Երկխոսությունը‎ ‎Arabic — حوار بين مسيحي ومسلم حوار العصر الثقافي الإنساني الحضاري من أجل المحبة والسلام ‎ ‎Czech — Rozhovor muslimem s křesťana‎ ‎Chinese — 穆斯林与基督徒对话录‎ ‎Malayalam — മുസ്ലീമും ക്രിസ്ത്യാനിയും തമ്മിലുള്ള സംഭാഷണം‎ ‎Sinhala — ක්‍රිස්තියානි මුස්ලාම් සංවාදයක්‎ ‎Tigrinya — ዝርርብ ኣብ መንጎ ኣስላማይን ክርስትያንን‎ ‎Korean — 성경이 증언하는 이슬람 - 기독교인과 무슬림의 대화 ‎ ‎Greek — ΔΙΑΛΟΓΟΣ XPIΣTIANOY - MOYΣOYΛMANOY‎ ‎Afrikaans — Moslem-Christen Dialoog‎ ‎Indonesian — Dialog antara Muslim dan Kristen‎ ‎Bosnian — KRŠĆANSKO MUSLIMANSKI DIJALOG ‎ ‎German — Muslim und Christ im Dialog‎ ‎English — Muslim Christian Dialogue‎ ‎Spanish — Musulman Cristiano Dialogo ‎ ‎French — Dialogue entre un musulman & un chrétien‎ ‎Italian — Dialogo tra un musulmano e un cristiano‎ ‎Swahili — Mazungumzo ya Mwislamu na Mkristo ‎ ‎Hungarian — MUSZLIM – KERESZTÉNY PÁRBESZÉD‎ ‎Dutch — Moslim Christen dialoog ‎ ‎Ganda-Luganda — OKUKUBAGANYA EBIROWOOZO WAKATI W’OMUSIRAAMU N’OMUKRISTAAYO‎ ‎Romanian — DIALOGUL MUSULMAN CRESTIN‎ ‎Southern-Sotho — Puisano pakeng tsa Moseleme le Mokereste‎ ‎Albanian — TAKIMI I MUSLIMANIT ME KRISTIANIN‎ ‎Slovenian — DIALOG MED MUSLIMANOM IN KRISTJANOM‎ ‎Finnish — KRISTITYN JA MUSLIMIN VUOROPUHELU‎ ‎Filipino — Ang Talakayan ng Kristiyano at Muslim‎ ‎Yoruba — Ifọrọwọrọ Laarin Musulumi Ati Kristiani ‎
Laai PDF af

Skandeer om af te laai

Maak hierdie skakel op jou toestel oop of skandeer die QR-kode om die boek direk af te laai.

https://islamic-invitation.com/downloads/Muslim-christian-dialogue_Afrikaans.pdf

+